Main Menu
- Home
- About Us
- Photo Gallery
- Upcoming Events
- Accommodation
- Make a Booking
- Dining
- Facilities
- News
- Contact Us
Home | Upcoming Events | Details - Skaap en Bier Fees

Upcoming Events
Event
- Title:
- Skaap en Bier Fees
- When:
- 21.03.2012
- Where:
- De Oude Kraal - Bloemfontein
- Category:
- Festival
Description
Skaap & Bier Proe Kuier - 21 Maart 2012
Kom proe verskillende skaaprasse teen mekaar.
Nie net Karoo en grasveld verskille nie,
maar elke ras met sy eie unieke smaak.
Kom proe en geniet die smake van skaap en bier by De Oude Kraal.
Kom proe self terwyl jy dit geniet met ‘n verskeidenheid biere by De Oude Kraal (40km suid van Bloemfontein, N1)
Hekke open- 16:00
Musiek, Kuier en Dans:18:00
Eet en proe, kuier: 19:00
R200 per persoon
Vir meer inligting e-pos Melanie:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Venue
- Venue:
- De Oude Kraal - Website
- City:
- Bloemfontein
- State:
- Free State
- Country:
-
Latest News |











